top of page
Hoop vir Kinders in Kaapse skole

Elkeen kan leer om Jesus bekend te maak
Ons bied praktiese opleiding deur middel van kort video's, aktiwiteite en gedetailleerde dokumente. Hierdie oondersteuning help jou om die evangelie met liefde en selfvertroue met kinders te deel, selfs as jy nie 'n geskildskool-ervaring het nie.
Hoe werk dit?
01
Kyk
Volg die kort video's wat jy kyk wanneer dit jou pas.
02
Doen
Voltooi die aktiwiteite en laai die werkboeke af.
03
Deel
Deel die goeie nuus met ander in jou kerk of skool.
Bly op hoogte
Kontak ons
Het jy 'n vraag of 'n voorstel? Stuur vir ons 'n boodskap, ons hoor graag van jou.
bottom of page


